Is jy te suur?

Soos baie ander dinge in die lewe, word ons gesondheid ook deur ʼn paar grondbeginsels onderhou. Ons Skeppergod, het toe Hy ons liggame gemaak het, bepaal dat ons aan sekere beginsels onderwerp sou wees. Ons moet bv. voedsame kos en water inneem, genoeg oefening en rus kry anders neem die funksies van ons liggame doodgewoon af en sterf ons, dalk voordat ons die taak wat Hy ons opgelê het, kon voltooi.In opvolgende artikels sal ons in diepte kyk na die kwaliteit en hoeveelheid water wat ons liggame nodig het, ook watter soorte moderne kossoorte probleme in ons liggame mag veroorsaak en hoe ons dit met uitstekende alternatiewe kan vervang. Ek kry...
 
Support : Creating Website | SEO Template | Free Template
Copyright © 2011. Natural Medicine - All Rights Reserved
Proudly powered by Blogger